RSS

About

20140222_184707

Heartland

Writing, reading and a glass of good wine at sunset colour my days.  I adore my husband and am in awe of the adults my kids became.  Currently living in Ghana, travelling anywhere when opportunity presents itself  and in future undoubtedly returning to South Africa,  Ek praat Afrikaans, dink in Engels en skryf in beide oor die waarheid van elke dag, ingekleur met humor en soms ‘n tikkie fiksie.

 

8 responses to “About

  1. Hendrik's avatar

    Hendrik

    August 3, 2015 at 2:31 pm

    My sus, ek is so opgewonde oor jou blogs. Ek is so bly jy het begin skryf.

    Like

     
  2. DeWetsWild's avatar

    de Wets Wild

    February 10, 2016 at 2:42 am

    So bly dat Daniel ons aan jou voorgestel het! Bly te kenne!

    https://thulana.wordpress.com/2016/02/09/vanselfsprekend/

    Like

     
    • Jacqueb's avatar

      Jacqueb

      April 2, 2016 at 6:55 pm

      Ek is bly dat julle saam kuier. Ek geniet julle fotos vreeslik baie.

      Liked by 1 person

       
  3. scrapydo2.wordpress.com's avatar

    scrapydo2.wordpress.com

    March 15, 2016 at 10:47 pm

    Dankie dat jy my blog volg! Ek is n gesoute afrikaanssprekende mens wat nou in die Engelse wêreld alles in Engels moet doen

    Like

     
    • Jacqueb's avatar

      Jacqueb

      April 4, 2016 at 10:25 am

      Ja, maar gelukkig is daar Afrikaners orals wat graag saamlees en -gesels. Dis altyd tog so verfrissend.

      Like

       
  4. newsferret's avatar

    newsferret

    April 1, 2016 at 2:41 pm

    Ek hoop julle geniet Ghana soos ons ons vyf jaar in die Kongo geniet het en dit was in oorle Mobutu se tyd.

    Like

     
    • Jacqueb's avatar

      Jacqueb

      April 2, 2016 at 6:52 pm

      Ja ons bly lekker. Daar is ware kleinnode te vinde – in mense en “dinge”. Ons geniet die leefstyl hier en expat vriende maak elke dag interessant.

      Like

       

Leave a reply to Jacqueb Cancel reply

 
Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

Thulana

Almal om my is gek...

Design a site like this with WordPress.com
Get started