About
Writing, reading and a glass of good wine at sunset colour my days. I adore my husband and am in awe of the adults my kids became. Currently living in Ghana, travelling anywhere when opportunity presents itself and in future undoubtedly returning to South Africa, Ek praat Afrikaans, dink in Engels en skryf in beide oor die waarheid van elke dag, ingekleur met humor en soms ‘n tikkie fiksie.

Hendrik
August 3, 2015 at 2:31 pm
My sus, ek is so opgewonde oor jou blogs. Ek is so bly jy het begin skryf.
LikeLike
de Wets Wild
February 10, 2016 at 2:42 am
So bly dat Daniel ons aan jou voorgestel het! Bly te kenne!
https://thulana.wordpress.com/2016/02/09/vanselfsprekend/
LikeLike
Jacqueb
April 2, 2016 at 6:55 pm
Ek is bly dat julle saam kuier. Ek geniet julle fotos vreeslik baie.
LikeLiked by 1 person
de Wets Wild
April 3, 2016 at 4:21 am
Dis baie gaaf, baie dankie!
LikeLike
scrapydo2.wordpress.com
March 15, 2016 at 10:47 pm
Dankie dat jy my blog volg! Ek is n gesoute afrikaanssprekende mens wat nou in die Engelse wêreld alles in Engels moet doen
LikeLike
Jacqueb
April 4, 2016 at 10:25 am
Ja, maar gelukkig is daar Afrikaners orals wat graag saamlees en -gesels. Dis altyd tog so verfrissend.
LikeLike
newsferret
April 1, 2016 at 2:41 pm
Ek hoop julle geniet Ghana soos ons ons vyf jaar in die Kongo geniet het en dit was in oorle Mobutu se tyd.
LikeLike
Jacqueb
April 2, 2016 at 6:52 pm
Ja ons bly lekker. Daar is ware kleinnode te vinde – in mense en “dinge”. Ons geniet die leefstyl hier en expat vriende maak elke dag interessant.
LikeLike